DEWALD toer Junie / Julie na Namibië
Die webwerf was opgradeer op 5 May, 2010
REGISTREER VIR FAN CLUB:
NAAM & VAN:
E-MAIL:
Al die mense in Namibië moenie Dewald se toer misloop nie!  Oor die 10 optredes is geskeduleer vanaf 20 Junie!  Hou die Facebook Fan Page en website dop vir meer inligting!
DEWALD GENOMINEER VIR 'N SAMA TOEKENNING
Dewald se album EK EN JY is vir 'n SAMA TOEKENNING genomineer in die kategorie BESTE AFR POP ALBUM!

Dankie vir almal se ondersteuning wat help om hierdie een van Suid Afrika se top albums maak!
Dewald Louw on Facebook